id
stringlengths
23
23
text
stringlengths
17
178
anger
int64
0
1
disgust
int64
0
1
fear
int64
0
1
joy
int64
0
1
sadness
int64
0
1
surprise
int64
emotions
sequencelengths
0
4
afr_train_track_a_00501
dit is egter duidelik dat meer rolspelers nou moet betrokke raak.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00502
die hele planeet se oë gaan op ons wees, en ook die breëriviervallei gaan internasionale aandag geniet.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00503
nooit ooit moet ons weer toelaat dat ons land met neigings van meerderheid/minderheid en van sosiale ongelykheid verval word nie.
1
0
1
0
0
null
[ "anger", "fear" ]
afr_train_track_a_00504
u kry nou 'n nuwe plek in die tuiste vir almal waarna die regering van die wes-kaap strewe.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00505
kom ons werk saam om hierdie jaar van aksie 'n suksesvolle jaar vir ons land te maak.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00506
die skool onderrig beide seuns en meisies en het aanvanklik in 2004 voorsiening gemaak vir slegs graad 10-leerders.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00507
tydens die boekmakietie in september 1997 is daar tentatief met haar gesels oor die moontlike skenking van dokumente aan naln.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00508
gegewe dat uitenhage so 'n groot motorvervaardigingsindustrie het, is ek seker dat talle van die werkernemers hulle opvoeding hier begin het.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00509
met dié mense se boere-hartlikheid het tant tienie egter nie rekening gehou nie.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00510
ons moet sorg dat ons water oordeelkundig gebruik.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00511
vandag word die titelaktes van 107 huise aan inwoners oorhandig tesame met 'n ouetehuis met agt wooneenhede vir egpare.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00512
die laboratoriumruimte is nou geskep om sulke toerusting te huisves.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00513
ons moet bou op die suksesverhale en groter klem lê op mentorskap as ons daarin wil slaag om nuwe boere volhoubaar te vestig.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00514
daar is 'n paar baie belangrike aspekte wat ons in aanmerking moet neem.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00515
daar moet binne die raamwerk van selfbeskikking vir ons volkwees geskep word.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00516
energiedoeltreffendheid het inderdaad ekonomiese geleenthede tot gevolg.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00517
as klein seuntjie op beaufort-wes het ek net afrikaans gepraat, nooit engels nie.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00518
sy doel in die lewe was om 'n einde aan apartheid te bring.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00519
dit so op 'n voetnotajie en terloops kom ons kyk so oor 'n jaar of twee of ek reg was met my voorspelling.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00520
dit sluit in verantwoordelikheid teenoor alle belange en belangegroep in die land, en dit geld natuurlik ook vir afrikaans en afrikaans- sprekendes.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00521
so sal ons die status van die taal %n die spreker verhoog.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00522
leeskringdiens 2000" is die eerste formele projek wat uit die "saamdinkberaad naln 2000" voortgevloei het.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00523
in ons taal beteken dit "nooit".
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00524
daar is egter nog geen duidelikheid oor hoe verlangs hulle verwant is nie, maar hulle is beslis familie.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00525
daar is ook ander dokumente uit die van schaik-versameling wat verband hou met lig uit die ooste.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00526
ons moet liewers help om hulle te verander sodat hulle goeie burgers kan word.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00527
daar is nou wonderlike musiekprogramme beskikbaar vir die rekenaar...
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00528
dit was inderdaad ek wat sita aangemoedig het om die briewe wat sy aan my geskryf het in boekvorm uit te gee.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00529
rigtingloosheid, verdeeldheid en die onderlinge selfmoordgeveg is hiervoor verantwoordelik.
1
0
0
0
1
null
[ "anger", "sadness" ]
afr_train_track_a_00530
dit sal egter internasionaal kompeterend moet wees in terme van koste en kwaliteit.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00531
hierdie is weer eens 'n aksie wat deel uitmaak van die samewerking tussen die provinsies.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00532
ons is veral ernstig oor die bevordering van afrikaans.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00533
dit is nodig, want die bestaande breë beleidsraamwerke kan verskillend vertolk word.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00534
so nie steun ons om die planne bekend te maak en dit uit te voer.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00535
hierdie stukkie poolse martjie, tesame met dr. koch se referaat (in pools) was die tweede kosbare vonds in die koevert.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00536
in 1996 het naln, reeds in ernst van heerden se leeftyd, 'n groot skenking van hom ontvang.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00537
daaraan sal egter toegevoeg moet word.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00538
en moenie dink dat dit anders daar is as hier op stellenbosch nie.
1
0
0
0
0
null
[ "anger" ]
afr_train_track_a_00539
ons wil ook graag in hierdie opsig al ons sportspanne gelukwens wat suid-afrika se strewe na uitnemendheid gedurende die afgelope jaar bevestig het.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00540
by die put, die bymekaarkomplek, sit die vrouens eers te rus by hulle kruike en bespreek die gerugtes.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00541
die opgradering van die oryx word ook beplan.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00542
ons het die stryd teen kapings, besigheids- en huisrooftogte asook kontakmisdade soos moord, verkragting en aanranding, as ons topprioriteite geïdentifiseer.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00543
die impak van armoede is 'n probleem wat gesamentlike aandag moet geniet.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00544
die feit is dat die algehele misdaadkoers, nadat dit in 2002 'n hoogtepunt bereik het, bestendig gedaal het.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00545
die afrikaanse taalmuseum is ook betrokke by die proses.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00546
u sal die moddergooiery aan die begin van ons termyn onthou t.o.v geslag en die manlike kabinet.
1
1
0
0
0
null
[ "anger", "disgust" ]
afr_train_track_a_00547
dit is 'n wonderlike voorreg vir my om deel van hierdie geleentheid vanaand te wees.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00548
dan het ons in suid-afrika al 'n betekenisvolle loodsprojek deurgevoer.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00549
nes die eerste uitgawe is dit ryklik toegelig met bybeltekste, maar in hierdie nuwe weergawe kom die aanhalings uit die 1933-vertaling.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00550
die landbou-infrastruktuur en ekonomieë van ladismith en van wyksdorp is feitlik totaal deur die groot vloed van 1981 vernietig.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00551
vir 'n man soos jepete is dit onwaarskynlik dat hy nie ook 'n gediggie oor sy vrou geskryf het nie.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00552
afrikaans is een van drie amptelike tale in die wes-kaap.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00553
dit speel ook 'n sleutelrol in die opleiding van die groeiende opkomende landbousektor van die provinsie.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00554
ons het talle van hierdie maatreëls reeds in werking gestel.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00555
dit is egter nie genoeg nie.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00556
u moet ideale hê.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00557
ons mag, en sal, egter nie die talle probleme wat ons steeds in die gesig staar, onderskat nie.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00558
dit word stadig maar seker sterker, en dit word ondersteun deur 'n grondwet wat nêrens ter wêreld geëwenaar kan word nie.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00559
tree vir tree sal ons dit maak, soos die spreekwoord lui, landsgenote, groot dinge begin met klein treetjies.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00560
die afrikaanse onderwyskongres moet na beide hierdie aspekte kyk en oor oplossings besin.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00561
ek hoop dat u saam met ons hierdie konferensie as n nuwe en verrykend ervaring sal meemaak.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00562
tweedens, dat pryse nie toegang moet verhinder tot 'n omgewing waar rykdom steeds aan ras gekoppel is nie.
0
1
1
0
1
null
[ "disgust", "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00563
ekonomiese ontwikkeling word 'n voertuig vir streekssamewerkings in plaas van konflikte van weleer.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00564
die vryheidsfront het die identiteit van 'n volksparty - dit is gebore uit krisisomstandighede - uit die noodoomblikke van 'n volk.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00565
vir baie land worstel ons teen groot oormagte vir wie ons steeds hul eie gun maar nie ten koste van ons eie nie.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00566
julle het nie 'n rekenaarsentrum nie en hierdie kan 'n goeie geleentheid wees om een te begin.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00567
hierdie en baie ander inisiatiewe is deel van 'n omvattende passasiersvervoerstrategie wat pad en spoor kombineer.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00568
werkloosheid skep groot sosio-ekonomiese probleme en armoede in die calitzdorp-omgewing.
0
0
1
0
1
null
[ "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00569
afrikaans as amptelike taal is 75 jaar oud.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00570
sy moes vanaand knus in haar ouerhuis gesit het en die tyd met haar ouers en susters gedeel het.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00571
ons betuig graag opregte meegevoel met hulle naasbestaandes.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00572
dit gaan van ons afhang, en daar kan nie ’n prys daaraan geheg word nie!
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00573
die verwagting is dat die eerste oes in 2007 gelewer sal word.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00574
u weet almal van die twee padongelukke wat die lewens van plaaswerkers die afgelope twee weke geeis het.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00575
ondervra gerus maar die partye wat so leeg belowe, daar is bitter min antwoorde.
1
0
0
0
0
null
[ "anger" ]
afr_train_track_a_00576
die meerderheid regeer en is vry om die konstitusionele toepassings toe te pas soos dit hulle pas.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00577
ons het hierdie jaar vir die 30ste keer as die kampioenspan van die veld gestap by die pannar rugbyweek vir landboukolleges.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00578
ons kan al hierdie dinge doen, en ons sal heeltemal korrek wees.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00579
met reeds meer as 43 miljoen mense word verwag dat oor dertig jaar dit sal verdubbel.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00580
hierdie program van ons bevat prakties uitvoerbare prosesse wat werklik die kwaliteit van lewe van plaaswerker sal verbeter.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00581
onder die manuskripte is abraham phillips se aantekeningboek met die verhaal van die messiasbende daarin.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00582
ek was weer gister op lutzville by so 'n projek gewees.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00583
nuwe tegnologie en navorsing is die wapen waarmee ons hierdie uitdaging die hoof kan bied.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00584
nuwe begrippe wat met die letterkunde te make het word daarin neergeskryf: oorgangs-nederlands.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00585
maar ook waaneer ek 'n plaasboer groet voel ek die onsekerheid.
0
0
1
0
1
null
[ "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00586
vanselfsprekend sal hierdie ontwikkeling op 'n gesamentlike basis plaasvind sodat die potensiaal van burgers van die gasheerlande ontwikkel word.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00587
dit sal ook meer algemene deelname verseker.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00588
ek wil graag 'n beroep op ons bedryf doen om hierdie provinsie se naam as 'n waarde-vir-geld bestemming te handhaaf.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00589
ons weet dat dit in 1948 gebeur het.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00590
die getal werkende mense het oor die afgelope drie jaar met ongeveer ’n halfmiljoen per jaar toegeneem.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00591
so kon die mense bo-op die berg water verkry vanuit boorgate onder die berg, wat hulle self moes aanry.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00592
die demokratiese suid-afrika is inderdaad bevoorreg.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00593
daar is in konserwatisme 'n groot rol om te speel in die nuwe suid afrika.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00594
die akademie het in 2005 plek vir 210 leerders en bied huisvesting aan 60 kosgangers.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00595
hierdie lande is vandag gevestig met grootmaat lusern, wingerd, olywe en 'n verskeidenheid vrugte.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00596
koch moes vir hierdie referaat 'n gedeelte van martjie in pools oorsit, ter verduideliking aan sy gehoor.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00597
ons begroot binne 'n driejaar of medium termyn raamwerk, en jaarliks in oktober gee ons 'n begrotingsvoorsmaak aan die parlement.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00598
desnieteenstaande het hierdie goewermentsgebou-aan-die-plein vir twintig jaar diens gedoen.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00599
moet asseblief nie dat u 'n baie belowende projek laat skipbreuk ly deur groepvorming en verdagmakery nie.
1
0
1
0
0
null
[ "anger", "fear" ]
afr_train_track_a_00600
dit is ons almal se taak om seker te maak dat die diep wonde van apartheid genees.
0
0
0
1
1
null
[ "joy", "sadness" ]