id
stringlengths 23
23
| text
stringlengths 17
178
| anger
int64 0
1
| disgust
int64 0
1
| fear
int64 0
1
| joy
int64 0
1
| sadness
int64 0
1
| surprise
int64 | emotions
sequencelengths 0
4
|
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00601 | voedsel word so duur dat selfs basiese voedselsoorte ver buite bereik van 'n groot deel van die bevolking is. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00602 | ek is egter vol vertroue dat die huidige stel intervensies die bank in die gewenste rigting sal stuur. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00603 | ons hoop dat al die politieke partye, terwyl hulle hul verkiesingslyste finaliseer, 'n bydrae sal maak tot hierdie edele strewe! | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00604 | ek is besorg oor die effek wat die inbring van seisoenale werkers na plase op verskeie terreine in die wes-kaap het. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00605 | tog is hul reikwydte in ons samelewing ver onder verwagting. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00606 | dit behoort vir u 'n aansporing te wees sodat daar meer van u is wat u op hierdie wyse toerus. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00607 | dit is een waarop ons trots is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00608 | aan die belastingkant gun ons hierdie jaar slegs r4 miljard se verligting aan betalers van persoonlike belasting. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00609 | dit het aanleiding gegee tot sekere verslae in die kabinet. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00610 | volgens hom is daar naas kommersiële- en opkomende boere ook nog 'n derde groep boere naamlik "ondergaande kommersiële boere"! | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00611 | een van die modules wat lewendige bespreking uitgelok het, was dié rondom gemeenskapsdeelname. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00612 | toe hy by kaapstad kom, het niemand 'n paspoort gevra nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00613 | maar vannaand is ons hier omdat dit worcester se landbouskou is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00614 | die so moet dus finansieël lewensvatbaar wees om bronne in nasionale en internasionale kapitaalmarkte te mobiliseer. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00615 | dit sê aan ons almal dat ons inderdaad 'n tydperk van uitdagings in die gesig staar, maar hierdie uitdagings is oorkombaar. | 0 | 0 | 1 | 1 | 0 | null | [
"fear",
"joy"
] |
afr_train_track_a_00616 | de wet was nooit in die oorlog naby utrecht nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00617 | ons sukses op hierdie terrein sal gemeet word deur die toename in die aantal kleinskaalse boere wat ekonomies lewensvatbaar word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00618 | ek wil elkeen van u vandag geluk wens en terselfdertyd sterkte toewens met die gewigtige taak wat voorlê. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00619 | daar is twee besigheidsentiteite geskep. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00620 | vir my is die tekstuele ooreenkomste ook spektakulêr en die posisie van die werke in nasionale literatuur in s.a. en pole vergelykbaar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00621 | die wes-kaapse kabinet het die week vir die eerste keer 'n kabinetsitting op die platteland gehou. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00622 | in november vanjaar vier ons die 150ste herdenking van die aankoms van die indiërs in suid-afrika. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00623 | dit is toe wat ek besluit om te verkoop. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00624 | die landbousektor is een van die primêre bewakers van ons natuurlike hulpbronne en biodiversiteit. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00625 | cillié se wynplaas in drakenstein, kaap provinsie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00626 | derdens moet ons ontsnap aan geykte denke - moet ons nuut dink en bereid wees om onderwys meer relevant te maak. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00627 | die reënboognasie teorie, die hoop op kitsbou van 'n nuwe geintegreerde nasie bestaan reeds. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00628 | in dieselfde vertrek word toerusting vir die vriesdroog van serum en isolate gehuisves. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00629 | die versameling bevat heelwat knipsels, asook 'n seldsame vergeelde eksemplaar van 'n kruger rouwblad. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00630 | waardesgewys, beleidsgewys is die verskille tussen ons en die ivp en dieselfde geld vir die demokratiese party nie so groot nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00631 | ek hoop dat ek daarmee moontlike vrae wat u mag hê sal beantwoord. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00632 | in ons 2010-program wil ons die vermoë van kinders om in die grondslagjare te lees, skryf en tel, verbeter. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00633 | ons sal dus vanjaar die lisensiëring en inwerkingstelling van infraco afhandel. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00634 | ek het haar immers agt jaar gelede in haar huidige pos aangestel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00635 | die wêreldtendens ens is om eerder te onttrek van afrika. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00636 | ons wil aan u toon watter ondersteuning u van die departement kan verwag deur middel van ons verskillende programme binne die departement. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00637 | die klein karoo nasionale kunstefees - 'n viering van afrikaans - het vanjaar die grahamstad-fees as die grootste kultuurfees in suid-afrika verbygesteek. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00638 | as dit gebeur, sal ons hulle so lank moontlik binne hou. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00639 | ek noem graag vir u 'n paar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00640 | die armstes is ongelooflik geduldig en waarderend maar ons mag dit nie as vanselfsprekend aanvaar nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00641 | ons bly vasgeheg aan ons verlede en voel gebonde aan 'n gelofte was ons voorouers in dae van groot benoudheid gemaak het. | 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null | [
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00642 | miskien moet ons hettie cillié toelaat om dit in haar eie woorde te vertel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00643 | die provinsiale regering is vir 'n geruime tyd al betrokke by khoisan-aangeleenthede. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00644 | ons het mekaar nodig. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00645 | die suid-afrikaanse publiek kan uitsien na 'n selfs verdere verlaging in breëband-, selfoon-, landlyn- en openbaretelefoon-tariewe. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00646 | ek skroom ook nie om dit in die openbaar te sê nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00647 | verlede week het die premier met die munisipale bestuurders en burgemeesters van die wes-kaap vergader. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00648 | wanneer so 'n donker, dreigende onweer oor die aarde losbars moes die ondigte deure en klapvenstertjies styf toegemaak word. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00649 | ek het aan die einde van 2009 die eerste, en bergriviere besoek met die fokus op besoedeling. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00650 | daar is baie mense in ons gemeenskappe sonder werk wat bereid sal wees om met trots te dien. | 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null | [
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00651 | op olyfkloof is hy tans besig met die vestiging van ses ha olyfbome en een ha colombar. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00652 | hiemstra noem die oorspronklike duitse werk "die grootste suksesboek van alle tye". | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00653 | die harde werklikheid is dat ons mekaar nodig het en dat nie een van ons op ons eie sal oorleef nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00654 | die derde een glimlag en sê, "nee wat, ek het beter as julle albei gevaar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00655 | ons skep 52 paroolrade dwarsoor die land. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00656 | derhalwe is daar 'n inloop-yskas en inloop-vrieskas in die uitbreiding ingebou vir die kort-- en mediumtermyn berging van monsters. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00657 | miljoene eksemplare daarvan is verkoop, en dis in verskeie tale oorgesit. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00658 | maar daar word vandag nie net afrikaans gepraat nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00659 | ons sal ook voortgaan met ons voorbereidings vir die instelling van 'n nasionale gesondheidsorgversekeringstelsel. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00660 | die aanleg sal ongeveer 95 000 ton hoëproteïen-veevoer (gedroogde distileergraan met oplossings) produseer. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00661 | b. van rensburg het voordragprogramme, lesings en poësieplate van m.p.o. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00662 | daarin word die afrikaanse taal as die nuwe afrika-taal sterk onder die aandag van die duitse lesers gebring. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00663 | ons sal die nodige stappe doen om die aksieprogram wat uit dié proses van die postuuroorsig sal voortvloei, in werking te stel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00664 | ettie williams was met vakansie, maar sy het per pos die beloofde manuskripte van identikit, klawervier en koors gestuur. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00665 | in 2005 is 'n maatskappy gestig wat handel dryf as hoogland boerdery. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00666 | postma dadelik geïnformeer of sy kan saamgaan. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00667 | verskeie plase wat spog met wynmakers en kaasmakers wat in boergondië opgelei is en wat reeds kampioenwyne en -kase op die mark het. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00668 | ek dink dat grondhervorming en sosiale sake die fokus weg van landbou geneem het die laaste ruk, en ek wil dit regstel. | 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"anger",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00669 | dus het naln uitnodigings aan bloemfonteinse hoërskole gestuur om op die skrywer se verjaardag in die museum te kom besoek aflê. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00670 | andré is reeds die afgelope vier jaar besig om olyfbome op groot skaal te kweek. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00671 | uiteraard kan ek, binne die toegelate tyd, nie op al die seëls ingaan nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00672 | verskeie opvoedkundiges van die groter bloemfontein het ook die verrigtinge bygewoon. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00673 | totale onkostes vir hierdie hele projek sou min of meer 35 000 pond beloop. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00674 | plaaswerkeraangeleenthede is een van die hoofprioriteite van die departement landbou in die wes-kaap. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00675 | dit impliseer ook ’n vinnige afname in regeringskuldvlakke wanneer toestande weer ’n gunstige wending neem. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00676 | ons bepaal die agenda. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00677 | sonder hierdie aksies word vleis nie aanvaar in lande waarheen dit uitgevoer word nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00678 | dit is die nuwe beleidsrigting van korrektiewe dienste. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00679 | dit was die geweldige transvaalse donderstorms. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00680 | die naam van haar grootouers se plaas kort anderkant calvinia was kokkoboos - dit sing soos die bergstroom waaruit die vrugteboord natgelei is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00681 | malherbe se oupagrootjie waarskynlik 'n broer van die toeriens se oupa was. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00682 | verantwoordelike vennootskappe tussen kommersiële- en opkomende boere kan baie van die huidige probleme aanspreek. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00683 | dit sluit in plaaslike-infrastruktuur- en tersiêre projekte en geletterdheidsprojekte, tuisgebaseerde versorging, skoolinstandhouding en vroeëkindontwikkelings-inisiatiewe. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00684 | dit is in elk geval hoog tyd dat die magte by die provinsie berus. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00685 | maar het één enkel kersfeesdag! | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00686 | die vf het planne en u het vanaand lank daarna geluister. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00687 | alle programme sal op die plaas, elsenburg, hoofkantoor van die wes-kaapse departement landbou buite stellenbosch, aangebied word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00688 | kennis van veiligheidsmaatreëls in en naby water ten opsigte van getye seestrome, windrigtings en plaaslike omstandighede. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00689 | ná die brand het slegs die skelet van die ou gebou nog gestaan, en dit het gedien as raamwerk van die nuwe. | 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null | [
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00690 | hierdie universiteit het dwarsdeur ons land se geskiedenis 'n baie belangrike rol respeel in die ontwikkelingsgang van suid-afrika. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00691 | by die boerevrou (die titel ná junie 1920) het hy die skrywer m.e.r. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00692 | die onderwys het my nog altyd na aan die hart gelê. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00693 | uit pretoria het prof. piet roodt aantekeninge en handgeskrewe gedigte van bekende skrywers namens prof. a.p.b. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00694 | die oorblywende dele van die mba bestaan uit gekontroleerde sones waar visvang toegelaat kan word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00695 | ons betreur dit dat die np na sy mislukkings op kempton park hieraan nie wou deelneem nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00696 | in elk geval is die meeste van die ingrypings dinge wat die regering alreeds doen, alhoewel dit nie genoegsaam geïntegreerd is nie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null | [
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00697 | dit is 'n eerste vir suid-afrika. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00698 | ons is nie net trots op jou prestasies nie, maar op die dapper manier waarop jy jou beproewinge dra en aanvaar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00699 | om betroubare kragtoevoer te verseker, het ons 'n inter-ministeriële komitee oor energie ingestel, om 'n 20-jaar geïntegreerde hulpbronplan te ontwikkel. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00700 | ons herbevestig ons innige dankbaarheid teenoor die internasionale gemeenskap vir hul onwrikbare steun vir ons stryd. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.