id
stringlengths
23
23
text
stringlengths
17
178
anger
int64
0
1
disgust
int64
0
1
fear
int64
0
1
joy
int64
0
1
sadness
int64
0
1
surprise
int64
emotions
sequencelengths
0
4
afr_train_track_a_00901
ons het so pas statistiek van kaapstad internasionale lughawe ontvang wat dui op 'n toename in passassiersvloei.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00902
foto's van rolmodelle word geneem en opgehang teen 'n "wall of fame", vir almal om te sien.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00903
veral prof. beukes het as skenker 'n uitsonderlike voorbeeld gestel.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00904
kom ons koop almal betyds kaartjies sodat ons die wedstryde kan bywoon.
0
0
1
1
0
null
[ "fear", "joy" ]
afr_train_track_a_00905
meer nog, wanneer ons saamstaan, saamwerk as 'n span, as 'n gemeenskap kan niks of niemand ons keer nie.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00906
alkohol speel ook 'n baie groot rol by verdrinkings in suid-afrika.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00907
dekades gelede was daar die visie om vir die literêre erfenisse in afrikaans en engels letterkundige museums tot stand te bring.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00908
die twee trusts het elk 50% aandeel in die nuwe maatskappy.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00909
die maatskappy het die plaas kleinstraat, geleë tussen de doorns en touwsrivier, by denau trust gekoop.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00910
ons sal van die uitvoerende gesag en die staatsdiens verwag om aan hierdie visie te voldoen.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00911
want by monde van die einste oom karolus gee sy die kinders van die dertigerjare 'n hele paar lesse.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00912
die ander tale is egter geregtig op dieselfde fasiliteite.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00913
daarom, is ek bly om hier te wees.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00914
vriende, ek wonder of u besef hoe belangrik die werk wat u doen werklik is.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00915
ons is veral bekommerd oor die sinnelose geweld en moorde in beide kenia en tsjad.
0
1
0
0
1
null
[ "disgust", "sadness" ]
afr_train_track_a_00916
hierdie identiteite is nie noodwendig verdeeld nie.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00917
die wes-kaap lewer 'n bydrae van meer as 20% tot die totale landbouproduksie in suid-afrika.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00918
die saak het lank geneem.
1
0
0
0
1
null
[ "anger", "sadness" ]
afr_train_track_a_00919
ek het onlangs die artikel oor sita de kock in u april 1998 nuusbrief gelees.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00920
dit beteken dat die wat tot nou toe bevoorreg was, sal moet deel word van die visie van die regering.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00921
tog is toegang tot werksgeleenthede ’n swaar las op plattelandse vroue, jeugdiges en mense met gebreke.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00922
op hulle beurt kan hierdie helde / rolmodelle aktief by die skool betrek word.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00923
laat ons gedurende hierdie jaar van aksie saamwerk om plaaslike regering almal se besigheid te maak.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00924
teen die tyd wat die briefwisseling begin, bly sy ouers reeds op worcester en loseer charles in die paarl.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00925
ons vermoed dus dat daar oral in privaatbesit nog honderde schoeman-briewe behoue sou gebly het.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00926
ek praat baie oor vennootskappe en die krag wat vennootskappe het om verandering te bring en omstandighede te verbeter.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00927
dit is 'n trots waarop elkeen van ons kan bou.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00928
baie families se lewens is onherroeplik geraak deur die dood van hul naasbestaandes.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00929
een van haar planne is om so gou moontlik 'n kommissaris vir die beskerming van kinders aan te stel.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00930
die gedenkschool is ons almal, oral waar afrikaans lewe, se erfenis.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00931
so toe stuur ek vir haar 'n baie slim pappegaai wat die hele bybel kan opsê.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00932
die raadslid byt vas en wys die brief met die instruksie dat die veldtog "gelaunch" moet word.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00933
alhoewel ons as ouers in die huis afrikaans met mekaar gepraat het, het ons engels met ons kinders gepraat.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00934
ek is terdeë daarvan bewus dat daar groot kommer heers oor die erodering van kundigheid op die hoër bestuursvlakke van die onderwys.
0
0
1
0
1
null
[ "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00935
behalwe vir die 400 vertalers wat in die permanente diens van die unie is, is daar 'n groot aantal vryskutvertalers.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00936
die ander, ewe belangrike realiteit is dat ons almal - ons diversiteit ten spyt - baie in gemeen het.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00937
ella de wet is die skrywer van sarie marais se woorde.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00938
ek noem dit omdat afrikaans 'n afrika taal is wat sy onstaan in afrika het.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00939
pkr (polimerase ketting reaksie) toetse word gebruik vir die identifikasie van veral virusse.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00940
vordering is ook gemaak met die voorsiening van infrastruktuur om landbou-ontwikkeling en opleiding vir gemeenskapsleiers te ondersteun.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00941
namens die provinsiale regering dra ek graag meegevoel en simpatie oor aan mev cathy de jager en familie en breë gemeenskap.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00942
op sigself genome is die boek nie erg aanstootlik nie.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00943
effektiewe datum van implimentering is 1 julie 2006.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00944
uitvoerders word gestraf deur die sterk rand en swak vraag vanuit oorsese markte.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00945
die oudit van grondeienaarskap sal ook bespoedig word.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00946
sita sal saam met die skool werk om te verseker dat dit gebeur.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00947
met die vorige eeuwisseling was daar geen letterkunde in afrikaans nie.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00948
ons sal ook verskeie stappe doen om die mededingendheid van die ekonomie te verhoog.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00949
die fluktuasie van die rand teenoor die meeste geldeenhede sal beslis oor die lang termyn, wesenlike gevolge hê.
0
0
1
0
1
null
[ "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00950
as korrektiwe dienste, wil ons bydra tot veranderinge in jul lewens.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00951
die ou historiese bome is behou.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00952
verlede jaar het ons die nasionale jeugontwikkelingsagentskap in die lewe geroep.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00953
dit sal gekombineer word met die bevordering van die trots suid-afrikaanse-veldtog en fermer optrede teen onwettige invoere.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00954
vooraf enkele besonderhede oor sy lewe, wat hoofsaaklik oorgeneem is uit joubert se artikel.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00955
dit het tyd geword dat die nuwe suid-afrika ook voor u deur moet kom stilhou en by u voordeur moet inkom.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00956
die groep het gedurende 2006 hul eerste oes van 6.52 ton afgehaal.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00957
as sodanig vorm dit deel van die transformasieproses waartoe die museum hom verbind het.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00958
immunisasiedekking vir kinders het gelykmatig verbeter tot omtrent 85%; en malaria-gevalle het dramaties afgeneem.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00959
landbou is weereens, of moet ek sê, alweer, of, soos gewoonlik in ongekarteerde terrein.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00960
want geluk is wat 'n mens vir jouself skep.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00961
dit is altyd lekker om by boere uit te kom, en landbou is ook naby aan my hart.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00962
dít verg bestuurs-, menslike hulpbron- en tegnologiese kapasiteit wat op dieselfde vlak as 'n beste praktyk funksioneer.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00963
ons dink ook aan prof. johan combrink wat op 25 julie verlede jaar oorlede is.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00964
regstelling is nodig en ek is verbind daartoe, maar dan op 'n wyse wat nie tot onreg lei nie.
0
0
1
1
0
null
[ "fear", "joy" ]
afr_train_track_a_00965
want slegs as ons beleggers kry nuwe beleggings van 'n groot omvang sal daar nuwe werksgeleenthede ontstaan wat ons werkloosheidsprobleem kan hanteer.
0
0
1
0
1
null
[ "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00966
in die behuisingsprogram is byna 300 000 nuwe subsidies oor die afgelope twee jaar toegestaan.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00967
as hierdie tipe werke vir u vreemd of "te hoog" klink, wil ek hê u moet weer dink.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00968
hiervan moet r1 miljoen gebruik word vir die sink van nuwe boorgate.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00969
sy sal hul blydskap later hoor.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00970
die arrestasie van die eerste beweerde 'groot' misdadiger mujahid daniels en die geslaagde teenkanting teen sy borgaansoek.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00971
ziphathe dra die goedkeuring van die onderwysdepartement en sodoende kan skole, deur saam te werk, van hierdie inisiatiewe loods.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00972
u het voortgegaan om intussen op klein skaal in vennootskap te boer met groente en beeste.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00973
ons staar 'n noodtoestand in die gesig, maar ons kan die probleme in 'n relatiewe kort tydjie oorbrug.
0
0
1
1
0
null
[ "fear", "joy" ]
afr_train_track_a_00974
ek is baie ernstig daaroor dat die wes-kaap ook sy regmatige aandeel ten opsigte van die ontwikkeling van die biobrandstof bedryf sal kry.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00975
ons is besig om stappe te doen eskom se instandhoudingskapasiteit te verbeter.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00976
op 1 september vind die bekendstelling van 'toeganklike regering' plaas.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00977
wat beklemtoon moet word, is dat naln hom tot dienslewering en fasilitering beperk.
0
0
0
0
1
null
[ "sadness" ]
afr_train_track_a_00978
terselfdertyd is vinnige optrede wanneer daar tekens van 'n moontlike uitbraak van een of ander siekte is, van kardinale belang.
0
0
1
0
0
null
[ "fear" ]
afr_train_track_a_00979
met ons verskerpte poging het ons egter verlede jaar 125 000 ha oorgedra.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00980
gerhard beukes en felix lategan het albei 'n besondere verbintenis met naln gehad.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00981
die hiemstra-dokumente is kort ná sy dood aan naln geskenk.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00982
in januarie 1993 was ek vir die eerste keer in suid-afrika en ek het in bloemfontein enige dae gebly.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00983
ons moet, onder andere, die huidige teenspoed aanwend om te verseker dat ons huise en ekonomie meer energiedoeltreffend word.
0
0
1
0
1
null
[ "fear", "sadness" ]
afr_train_track_a_00984
van 1927 af tot in 1946 was hiemstra assistentredakteur van die volksblad in bloemfontein.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00985
die kantoor van die staatsdienskommissie sal moniteringstelsels in hierdie opsig opstel.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00986
naln sal graag dringend wil hoor van alle mense wat sulke schoeman-dokumentasie besit.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00987
in ons bedryf loon dit gewoonlik om geduldig te wees.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00988
ten slotte, wil ek graag 'n aanhaling maak uit die gedig "gebed om die gebeente" deur dj opperman.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00989
ons bou 'n staat wat op effektiewe werkverrigting fokus.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00990
ons het almal 'n rol om te speel.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00991
ons implementeer tans soortgelyke programme in sewe terreine regoor die land, tot voordeel van 21 wyke.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00992
zille, tydens haar toespraak in die parlement, oorlog verklaar teen misdaad en veral misdaad teen kinders.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00993
die departement van landbou is behulpsaam met tegniese ondersteuning en opgradering van infrastruktuur.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00994
veral aangesien die konferensie ten tye van die verenigde nasies se dekade vir inheemse volkere plaasvind.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00995
preller het hiemstra op grond van sy taalvermoë aangewys om toe te sien dat die blad se afrikaans min of meer eenvormig was.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00996
ek is hier om te kyk of ek u kan help om u lewe beter en makliker kan maak.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_00997
daarna moes die skep van die nodige infrastruktuur kom en uiteindelik moes die produksie-eenheid behoorlik in werking gestel word.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00998
die forum het 'n klein taakspan aangewys wat gehelp het om die dokument te skryf en te finaliseer.
0
0
0
0
0
null
[]
afr_train_track_a_00999
verder was hy bekend as die grootste private versamelaar van boeke, manuskripte en dergelike in verband met die afrikaanse taal en letterkunde.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]
afr_train_track_a_01000
om die bou van infrastruktuur te bespoedig sal ons die ontwikkeling van 'n geïntegreerde infrastruktuurplan finaliseer, met spesifieke klem op energiedoeltreffendheid.
0
0
0
1
0
null
[ "joy" ]