id
stringlengths 23
23
| text
stringlengths 17
178
| anger
int64 0
1
| disgust
int64 0
1
| fear
int64 0
1
| joy
int64 0
1
| sadness
int64 0
1
| surprise
int64 | emotions
sequencelengths 0
4
|
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_01001 | daar words tans onderhandel met departement van omgewingsake om nog ses ha by te kry vir ontwikkeling. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01002 | dit is verblydend om te sien dat 'n gemeenskap self inspring om 'n geleentheid soos hierdie vir die gemeenskap te organiseer. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01003 | dit is uiters belangrik om hierdie uitgawes te sien in die konteks van die hop (heropbou en ontwikkelingsprogram). | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01004 | ons sal insgelyks met die res van ons kontinent en ons ontwikkelingsvennote bly saamwerk om die inwerkingstelling van die nepad-programme te bespoedig. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01005 | hierdie seksie is reeds volledig toegerus met apparaat. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01006 | hiemstra is op 12 julie 1978 oorlede. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01007 | suid-afrika is ryk aan hulpbronne, ook menslike hulpbronne. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01008 | ons is daar om u te help deur middel van die groot verskeidenheid programme wat ons by die departement se opleidingsentrums aanbied. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01009 | in 1997 verhuis anna na haar dogter in bloemfontein, en haar klavier trek saam. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01010 | dat sita 'n hegte familiemens was, is alombekend. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01011 | beukes en lategan dien as lede van die ad hoc-komitee wat die provinsiale sekretaris daarin bystaan. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01012 | die departement van landbou in die wes-kaap het r47 000 beskikbaar gestel om kampong op die planke te bring. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01013 | dit is nie waar dat sy saans voor die klavier gesit het en vir die burgers liedjies gespeel het nie. | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [
"anger"
] |
afr_train_track_a_01014 | weens die rotsagtige gebied loop die pyplyn oor groot gedeeltes bo-op die grond, wat weer eiesoortige probleme opgelewer het. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01015 | die besproeiingstoerusting wat reeds geïnstalleer is beloop tot op datum r400 000. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01016 | vandaar dat ons eie ruimte of ruimtes moet beding op alle vlakke van regering. | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [
"anger"
] |
afr_train_track_a_01017 | hulpbronne sal van vanjaar af toegewys word om hulp te verleen aan behoeftige vakleerlinge wat by hierdie instansies opgelei word. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01018 | toe ek dié uittreksel sien, was dit vir my 'n persoonlike vinjet. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01019 | die groot gerieflike woning met sy uitstekende buitegeboue was aan die voet van die berg. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01020 | afrikaans as geskrewe taal is vanjaar 125 jaar oud. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01021 | oor die algemeen is ons trots op die vordering van ons maatskaplike programme. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01022 | op clanwilliam het 1 405 uit elke 100 000 van die bevolking tering in 2001 gehad. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01023 | die heropbou en ontwikkelingsproses kan nie oornag plaasvind nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01024 | as senior vennoot moet hy die raamwerk verskaf en hulpbronne op 'n gegewe grondslag beskikbaar stel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01025 | dit verg 'n sterk balansstaat en die vermoë om met private kapitaal in vennootskap te tree. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01026 | die lengte van die periode hang af van die tipe monster en die toetse wat daarop uitgevoer word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01027 | ons het beurse en ek waarborg vir suksesvolle studente werk in die departement. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01028 | sommige mense is bekommerd oor die moontlike uitwerking wat die dreigende ekonomiese reses in die verenigde state op ons eie ekonomie mag hê. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_01029 | ons departement en die afrikaanse taalmuseum is besig met die proses om hierdie voorstelle te verfyn om uiteindelik geïmplementeer te word. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01030 | van ons kant af was ons nie soos dikwels van kp kant af venynig nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01031 | hierdie resultate ondersteun boere om ingeligte plant- en kunsmistoedieningsbesluite te neem. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01032 | dit begin daar waar ons woon. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01033 | susara margaretha toerien opgedaag het. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01034 | die ministers wat vir 'n bepaalde uitkoms verantwoordelik is, sal 'n gedetailleerde leweringsooreenkoms met die president onderteken. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01035 | die departement van landbou het die besigheidsplan alreeds goedgekeur. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01036 | een van die doelstellings van suid-afrika se nuwe taalbeleid is om kantlyntale (gemarginaliseerde tale) uit te brei en te moderniseer. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01037 | historiese visvyvers is ook in die mba ingesluit en hulle is 'n voorbeeld van hoe die oorspronklike inwoners visgevang het. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01038 | weich, het in 1898 saam met sy ouers na die paarl verhuis, waar sy vader aangestel is as predikant. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01039 | vsa rentekoerse is op die laagste vlak ooit en gevolglik sal die waarde van die dollar onder druk bly. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01040 | en dan wil ons graag sien hoe ons met u kan saamwerk. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01041 | ons kan dit egter nie alleen doen nie en ek wil 'n beroep op u doen om ons daarmee te help. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01042 | ek glo dat dit ook 'n baie direkte impak op u bedryf het. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01043 | teen 1902 is brittanje aan bewind en die twee nuwe britse kolonies onder lord alfred milner se bestuur. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01044 | die afrikaanse taalmuseum- en monument is vir 'n baie lang tyd al 'n kenteken van die identiteit van alle afrikaanssprekendes. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01045 | dit is nie vir myom voor te skryf nie; u sal besluit hoe u op daardie vrae reageer. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01046 | ons moet verstaan dat ons in landbou een groot familie is en dat ons mekaar nodig het. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01047 | uilspieël is in die letterkunde die dorpsgek ("fool") wat soms in sy "dwaasheid" groot waarhede openbaar. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01048 | hy het 'n tekening gemaak van soetlief wat deur brolloks gejaag word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01049 | dié surplus koring is genoeg om jaarliks 102 miljoen liter etanol te produseer. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01050 | die aanslag op ons kinders is fel en altyd teenwoordig. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01051 | hierdie innoverende en waardevolle vennootskap tussen die nasionale en provinsiale regerings het 'n oplossing vir die probleem beteken. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01052 | die afrika projek sal sekere sleutel geleenthede identifiseer op die vasteland waar die so in suid-afrika met die ontwikkelingsproses kan help. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01053 | landbouskoue het 'n lang en keurryke geskiedenis in suid afrika. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01054 | ons sal verseker dat ons spoornetwerk betroubaar en mededingend is en beter met ons seehawens geïntegreer is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01055 | die befondsing sal nasionale museums die nodige hupstoot gee om gemeenskapsbetrokkenheid te verseker. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01056 | ons doel as departement is primêr om landbou te laat groei en almal wat betrokke is, moet hulle deel bydra. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01057 | die oordrag van tegnologie kan geskied deur hetsy opleiding of voorligting. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01058 | die rede hoekom ek hulle noem is om die punt te beklemtoon dat suid-afrika nie ’n gebrek aan ideale het nie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01059 | terselfdertyd ontwikkel daar skakeling met die vrystaters, en bedien hy hulle by geleentheid van strategiese advies. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01060 | dit is nie 'n strewe na 'n sogenaamde rassistiese agenda nie. | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [
"anger"
] |
afr_train_track_a_01061 | dat ons volwasse in ons benadering moet wees en bereid moet wees om oor volksake soos selfbeskikking om 'n tafel te sit. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01062 | die belangrikste is, wees in besit van julle kaartjies, landsgenote! | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01063 | net so het die president se aankondiging van sy kabinet, en spesifiek die landbouministers, positiewe en negatiewe reaksies uitgelok. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01064 | die koring word tans na ander bestemmings in suid-afrika uitgevoer. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01065 | vanjaar vier ons die 10de herdenking van die instelling van diplomatieke betrekkinge tussen suid-afrika en die republiek van china. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01066 | dit is die uitdagings wat ons land vir seker sal moet aanspreek op die pad vorentoe. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01067 | om gestalte te gee hieraan het ons reeds verskeie aksies geloods. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01068 | die drie ure is glad nie genoeg vir al die inligting wat sy hier wil versamel nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01069 | hoewel die amptelike datum vir 18 mei vasgestel is, het ons keuse op die voorafgaande sondagnamiddag geval. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01070 | aan die buitekant van die hoofhek word die tuin bewaak deur die standbeeld van jan brand. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01071 | daarna was daar geen keer aan haar skryfwerk nie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01072 | in hierdie opsig prys ons die kompetisiekommissie vir die ferm hand waarmee hulle verseker dat oortreders aan die pen ry. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01073 | ons moet sorg dat ons voldoen aan die vereistes ten opsigte van chemiese standaarde. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_01074 | sê vir ons wat ons moet doen. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01075 | dit sal vroeg in desember opgevolg word met nog 'n gesprek. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01076 | hy is die skrywer, regisseur of vervaardiger - dikwels al drie - van 25 vollengte rolprente en sowat 40 televisiereekse. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01077 | toe dit mettertyd hersaamgestel is, is bepaalde ampte verteenwoordig. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01078 | die toestand in landbou markte affekteer die hele spektrum, vanaf die inkomste van boere tot die handelsbalans. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01079 | hulle het leed aan ons kinders gedoen. | 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"anger",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01080 | indien ons voedselpryse vaspen stuur ons die verkeerde sein uit en kry ons nie die nodige produksie respons nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01081 | ons sal onder andere ook die geslagskwessie evalueer om alle aspekte wat verband hou met die bemagtiging van vroue, te verbeter. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01082 | hierdie stand van sake sal verander in die toekoms. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01083 | hierdie uitdagings moet aangespreek word binne die raamwerk van beperke finansiële hulpbronne en die kapasiteit van die staat op alle vlakke. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01084 | voorts moet politieke inmengery in besluitneming ook gestaak word," het bredell gesê. | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [
"anger"
] |
afr_train_track_a_01085 | twee van hierdie aangeleenthede verdien om vlugtig bespreek te word. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01086 | met di% soort toewyding is gewys wat ook vir ander taalgroepe in die toekoms vermag kan word. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01087 | hul taal het sy oorsprong hier in afrika. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01088 | ook vir die hartseer van die individu is daar plek. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01089 | en julle weet mos sy kan nie nou meer so lekker sien nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01090 | in maart 1920 het hiemstra self 'n blad gestig waarvan hy die redakteur was. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_01091 | gelukkig kon die addisionele befondsing bekom word deur die herprioritisering van projekte en die kontrak toegeken word. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01092 | ek was gister in gesprek met die premier oor die beraad self en die pad vorentoe. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01093 | so hier by die skou is die perfekte geleentheid vir stadsjapies om kennis te maak met regte landbou. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01094 | ekonomiese stabiliteit is in almal se voordeel. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01095 | landbou is die enigste sektor waar daar 'n toename was in werksgeleenthede. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_01096 | woorde kan nie altyd vergoed vir die groot verlies wat mens in hierdie tyd ervaar nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01097 | ek gee graag 'n kort oorsig oor misdaad statistieke wat in 2006 vrygestel is. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01098 | daar moet veeartse, landbouingenieurs en voorligters wees om die landbousektor en sy werknemers te kan ondersteun. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_01099 | op die oomblik is daar verseker 'n wêreldwye voedseltekort op die horison. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01100 | en op boomplantdag ses jaar later staan professor se boompie al regop van gestalte en hoër as menshoogte. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.